1

HETTIE SE VINNIGE TUNA GEBAK

hettie se vinnige tuna gebak
HETTIE SE VINNIGE TUNA GEBAK
1 groot pak chips, kaas en uie geur. Fyngedruk.
2 blikke tuna in olie,dreineer die een.
2 eetl,chutney
2 eetl mayonaise
2 eetl. Tamatiesous
1 blik geroomde suiker mielies
Meng alles saam en skep in n tertbak
Rasper kaas bo oor en bak vir 30 minute by 180c
opioneel: kan ook byvoeg: gekapte pietersielie, gekapte spring onions en mosterdpoeier.
Myne kon bietjie meer verbruin het maar my manne was te honger om langer te wag.
Bedien met slaai en chips.