KARIN SE PAMPOENPOFFERTJIES
2k fyn pampoen
2k koekmeel
2 eiers
1/2t sout
4t bakpoeier
4E suiker
1/2k melk
Sif sout, meel en bakpoeier saam. Klits eiers in melk. Meng alles. Skep dessertlepels vil in gespuite muffinpannetjies. Bak teen 180 grade C vir ongeveer 20min.
Foto en resep: Karin Klinck Pitout