DUIFIE SE SJOKOLADE KOEK
2 K koekmeel gesif
2 k suiker
Halwe t sout
3 kwart k olie
3 kwart k kakao
2 k kookwater afgekoel
8 eiers geskei
4 t bakpoeier
Metode
Sif koekmeel.voeg suiker en sout by.
Meng kakao met water en voeg by meelmengsel.
meng goed. voeg dan eiergele by. klits dan die olie in. klits baie goed.
Klits die eier witte baie styf en vou in met n lepel.nie klits.
Laaste kom die bakpoeier in.
Gooi in 2 groot ronde panne of oondpan.sit was papier onder in pan.
Bak in oond by 160 grade Cvir 45 min
Foto en resep: Duifie Miller