KIMBERLY SE DEURMEKAAR SLAAI
Deel my slaai met julle vanaand…Dis regtig net n gooi bymekaar slaai.
Skroef noedels
Gekapte tamatie
Gekapte komkommer
Gekapte agurkies
Gekapte feta kaas
Gekapte chives
3 gekookte eiers
Gesnyde avokado
Sous van jou keuse
BRON – Kimberly Kimi Ross