SKAAPSTERTJIES IN DIE STOOMPOT

 

2015-11-15-skaapstertjiesindiestoompottested

SKAAPSTERTJIES IN DIE STOOMPOT
Plaas sterjies in stoompot en bedek met koue water.   Geur met sout en peper na smaak.   Voeg so 6 kruinaeltjies en twee lourierblare by. Stoom vir 15minute.  Voeg aartappels in kwarte gesny by en stoom n verdere 15 minute.  Skep stertjies en aartappels op draadrakkie en bak in 180grade oond vir so 45 minute tot mooi bruin gebak.
Resep en foto:  Johann Van Vuuren