SOETBROOD MET ROLO-KONDENSMELK EN ROOM
Rol jou deegballetjies en sit in elke balletjie n rolo.
Sorg net dat deeg mooi orals geseel is om die sweet.
Pak in gesmeerde oondbak.
Ek het my bak dik gesmeer met margarien en toe bruinsuiker gestrooi voor ek die balletjies gepak het.
Meng 1k room met n blikkie kondensmelk en gooi oor.
Bak by 180 grade tot brood gaar is en daar lekker fudge gevorm het. Gebruik maar n diep bak of sit iets onderin. Myne het so bietjie oorgekook
Tanya Smith – (LID)