MANJA SE VLEIS EN LEWER PASTEI
Hoeveelhede van jou keuse vir die grootte van die pastei wat jy wil maak
Kook vleis
bees lewer
gemengde groente
aartappels in blokkies gesny
cream of mushroom sous en lekker dik aangemaak
Today’s original puff pastry
speserye van keuse
Kook alles tot gaar en meng dit met die sampioensous. Smeer ‘n geskikte oondbak voer dit uit met ‘n laag deeg. Skep die vleis en groente mengsel op die deeg en bedek met ‘n ander vel deeg. Smeer met eier en bak tot goudbruin.
Bron en Foto: Manja Wolmarans.