KAAS EN UIE VARKTJOPS
Hallo kos vriende ek het vandag vir ons vark tjops gemaak met kaas en uie chips. Kan nie onthou waar ek die resep gekry het maar dis lekker. N groot pak kaas en uie chips fyn gemaak en spice en olie. Gooi jou vleis lekker spice en los n rukkie, dan smeer jy olie aan albei kante en rol in chips en dan bak jy dit…dis sag en val sommer van die bene af. Ek het my oond op 180 grade gestel en bak dit vir so half uur tot n uur.
BRON – Yolandie Diedericks