JACO SE CALAMARI BURGERS
Bestandele.
500g crumbed calamari ringe.
200g wit sampione.
2 skulp buns per persoon.
38g three cheese (sous pakkie).
1 koppie cheder kaas
1 tee lepel cruched garlic
Stappe
#1 Verhit oli en braai jou kalamari daarin tot lug bruin
#2. Sny jou sampione en maak dit gaar in I pan met olive oli,voeg dan die knofel by en braai tot sag en lig bruin
#3. Maak jou sous aan en voeg by sampione,prit dit todat sous leka dik is en meng kaas in todat dit gesmelt het
#4. Maak die burgers en skenk wyn of vrugte sap vir jou smaak aand jou gaste
Servings: 4 mense
Geniet dit mense !!!!!
FOTO EN RESEP: Jaco Van Greuning