SPINASIEPESTO
Gebruik jou eie geskatte hoeveelhede:
Spinasieblare
Pietersielie
Ander vars kruie
Fyn knoffel
Olyfolie
Suurlemoensap
Aangemaakte soetmosterd
Pampoensade
Sonneblompitte
Geurmiddels (nie regtig nodig nie)
Verpulp alles saam.
DIS DIVINE!!
Resep en foto: Helene Kluge