BOTTERBESKUIT

 

2015-09-15-botterbeskuittested

BOTTERBESKUIT

BESTANDDELE/METODE
Smelt 750gr botter
Los 2k suiker in 2 k kookwater op.
Laat effe afkoel.
Klits 3 eiers…Meng met bogenoemde.
Sif 750gr bruismeel en 1tl sout en meng met vloeistof….deeg is redelik slap.
Druk vas in panne en bak plus/minus n uur….180gr C  ..Ek gooi soms koppie klapper by.
Laat dit afkoel….sny in blokkies…..pak op oondrak….en droog halfuur op 150 C en dan op 100 C tot droog.
Vat gewoonlik in gewone oond so 3ure….

BRON/FOTO: Ansie Olivier