1

SHANE SE 2 MINUTE FLOPVRYE NAGEREG

2015-08-16-shanese2minuteflopvryenageregtested
SHANE SE 2 MINUTE FLOPVRYE NAGEREG
2 pakkies Moirs kitspoeding
1 pakkie Romany Creams
Kitskoffie
Maak Moirs kitspoeding volgens aanwysings op pakkie.
Krummel n paar Romany Cream Biskuitjies.
Gooi n lagie krummels in n glas dan die poeding gevolg deur kitskoffie dan weer krummels.
Herhaal die lae totdat die glas vol is…versier met biskuitjiekrumels en plaas in yskas om te stol

Resep en foto:  Noelene Saal