FRANCOIS SE ONTBEENDE VARKNEKROL
My slagter het die rol gemaak.
Ek het dit vir omtrent n uur in Teriyaki sous met 2 lourierblare laat lê. Met sout en peper.
Toe dit in baie min olie net bietjie bruin gebraai.
Pot met bietjie wyn gedeglaze en toe een gesnipperde prei gebraai.
Vleis terug in pot.
Teriyaki sous bygegooi en 500 ml beesaftreksel.
bring tot kook, plaas in die oond teen 180ºC vir omtrent 3 ure
Resep en foto: Francois du Plessis