FOOTLONG BREAD ROLLS
Ingredients
2 1/4 teaspoons (1 packet) instant yeast
3 1/2 cups all-purpose flour
2 1/4 teaspoons salt
1 1/2 cups warm water (120º – 130º)
-Meng die gis, all purpose flour en sout saam. -Voeg dan stadig die warm water by tot dit ‘n deeg vorm.
– Laat hom rus vir so 5 minute.
– Haal uit en knie hom vir die eerste keer.
-Laat rus vir 2-3 ure.
– Haal hom weer uit en druk al sy lug uit.
– Knie hom weer en dan het ek hom gevorm en onder cling film laat rus vir 4 ure. Ek het hom vir 45 minute gebak op 180*C
-Ek het so ‘n paar ysblokkies onder in the oond laat le. Die stoom help om hom ‘n mooi “crust” te gee. Ek het gesien mens kan ook heuning by die mengsel sit dan is hy bietjie soeter Voila.!!!!!!
Photo: Vanessa Botha