RAAD VIR PAP VERSIERSUIKER
Ek gooi 1 eierwit en teel suurlemoensap sap in n bakkie en dan klits ek dit lig weg gooi icing in en meng tot dit dik genoeg is dit bly loperig maar as jy dit gebruik vir skryf dotjies maak of lace word dit baie gou styf ek het ook al my icing vir gewone koeke gemaak en slap uitgekom en het dan ook die by geklits en dit werk soos n bom… probeer gerus werk vir my en ek bak baie uit
Nicky Sansom