SNEEUBALLE
1 pakkie Marie beskuitjies,fyn gerol
1 blikkie kondensmelk,
halwe koppie nesquick
2 eetlepls gesmelte botter
1 pak marshmallows
Meng alles behalwe marshmallows saam, druk mengsel om marshmallow vas om ‘n bal te vorm, rol in klapper! Hierdie hoeveelheid is genoeg vir een pak marsmellows (pienk en wit) ander kleure kan ook gebruik word! Sit in yskas om te stol, vries baie goed! Lyk baie mooi as deurgesny is!
BRON – Jacobie Douglas