WINDHOEK BOERE KERRIE POTJIE
MET Springbok Knieswywe, en skaapsterjies..
+/- 700-800 gram vleis
Uie en groenboontjies
4-6 vars kerrieblare
½ teelepel Fenugreek
1 teelepel borrie
1 teelepel peper
1 ½ teelepel Masala
½ teelepel gemmer
½ teelepel fyn neutmuskaat
1 teelepel sout
1 eetlepel heuning
Nou kook hy so uur in die drukpot..Dan kom die boontjies, en die aartappels by…Dan kook hy nog so 30 minute…
Dan is dit opskeptyd…saam met Stampkoring, en slaai..
Resep en foto: Stefaans Blaauw