1

MARIE SE KERRIE KOMKOMMER

2015-05-09-11202845_10200173318371613_837374166800404127_ntested
MARIE SE KERRIE KOMKOMMER
2 engelse komkommers
3 meduim uie
1 koppie kookwater
2 koppies suiker
2 koppies bruin of witasyn
2 eetlepels kerrie
1 teelepel mostert
1teelepel sout
2 of meer teelepels mazeina in bietjie water.
Kook water voeg alles by en kook tot suiker op gelos het. Laastens die komkommer en kook vir vyf minute. Nie te lank nie komkommers word gou pap verdik met die mazeina.

Bron my ma se buurvrou elize se resep
Foto marie rheeder troskie