HEERLIKE HOT DOG TAMATIESOUS
1 uie gekap
1 green peper gekap
Braai saam tot sag
Voeg nou res by en kook 10 min
1k tamatiesous
1e appelkoos konfyt
4e chutney
Halwe T sout
Halwe T kerrie
125g margarien
1e worchestersous
3E wit asyn
1t mosterpoeier
Halwe K Suiker
Hawes T borrie
Peper na smaak!!!
Resep en foto: Benhet Nieuwenhuis
Hierdie resepie het ‘n bietie byt maar is baie lekker!!!!!!!!!!!! en vries baie goed