Vars vye gebak in die oond. Bietjie olyf olie op die bak plaat. Sny vars vye deur die helfte. Sit stukkie bok kaas of blou kaas bo op die vy. Omwikkel dit met ‘n stukkie parmaham of black forrest ham ( dis goedkoper ). Gooi bietjie heuning bo oor en grill in die oond vir so 10 minute op 180 grade. Serve op rocket blare en drizzle met bietjie balsamic glaze. Is net so lekker sonder die glaze
Bon Apetit!
Foto en resep: Claudia Bellink