1

VULSEL VIR POTBROOD

tested

ANNETTE SE POTBROOD

VULSEL VIR POTBROOD
1-2 kop. Gaar spinasie;
1 kop room;
1/2 kop mayonaise;
1pakkie knorr groentesop poeier.
Genoeg knoffel…. na smaak

Dit meng jy als. Vat ronde potbrood wat se bo kors afgesny is en uitgehol is (hou brood wat jy uit kors gehaal het eenkant). Moenie te dun uithol nie. Gooi spinasie vulsel in holte. Plaas bo kors terug, maak toe in foil en bak vir uur in oond. Haal bo kors af en eet vulsel met stukke brood wat eenkant gehou het. Dis heerlik…

Resep geplaas deur Rethea Beer Wentzel

Resep vir potbrood
http://www.foodloversrecipes.com/2015/01/annette-se-potbrood/