MAKLIKE PASTASLAAI
Kook ‘n pak pasta volgens die verpakking
Intussen kap jy ‘n greenpepper en ui.
As die pasta gaar is meng ui en green pepper saam met die pasta en laat staan.
Maak die sous aan van
250 ml tamatie sous
25 ml kerrie
200 ml suiker
125 ml asyn
Meng goed tot suiker als opgelos is, meng goed en voeg by pasta en green pepper mengsel.
Bron: Annaline Dorfling