1

MOSTERD EN HEUNING VINAIGRETTE

MOSTERD EN HEUNING VINAIGRETTE
75 ml olie.
1 t suurlemoensap
2 t knoffel
1-3 t heuning
1-3 heelkorrelmostert
1 t mostertpoeier. Dus my idee om dit by te voeg
Kap greenpepper en grasuie fyn en voeg by. My idee.
Meng adamsvye, druiwekorrels met die sous en laat oornag.
Nella Kootstra