BACON KIP SNACKS
Sny wit brood dieselfde grotte as die bacon kips en smeer albei kante met botter en marmite
Sit elke brood wielietjies tussen 2 bacon kips en rol die kante in fyn biltong
Resep en Foto: Marie Rheeder Troskie
BILTONG VINGERHAPPIES
Bacon kips
Brood
Kaassmeer of botter
Fyn Biltong
Sny die brood in dun snye en druk sirkels uit met ‘n koekiedrukker
Smeer albei kante met kaassmeer of botter.
Plak aan elke kant ‘n bacon kip beskuitjie
Smeer nou rondom met kaassmeer en rol in fyn biltong
Idee geplaas deur Rina Kleinhans