1

TURKSVY KONFYT

 

turksvy konfyttestedTURKSVY

Ek maak die turksvye skoon. Weeg dit 2 koppies suiker vir een kg. Ek laat dit oornag staan. Kook tot stroop dikkerig is. En bottel warm. ( ek gooi so een telepel fyn gemmer in want eks lief vir gemmer. ) dit is heerlik.

Foto en resep:  Marion Barnard Mussmann