1

KARRINGMELK DADELBESKUIT

 

2014-12-03-dadelbeskuittested
KARRINGMELK DADELBESKUIT

Smelt saam
500g margarien
300ml sagte bruinsuiker
Sif saam
1kg bruismeel
15 ml bakpoeier
5ml sout
Gooi by
750ml allbran flakes fyngedruk
200ml semels
200ml sonneblomsaad
125ml pitlose rosyne
Klits saam
500ml karringmelk
2eiers
Voeg by bottermengsel
250g gekapte dadels
Meng alle bestandele goed saam Р voorverhit oond 180grade
Druk vas in die panne
Bak tot gaar omtrent 40 min
Bron: Marie Grobler