HEUNING VARKNEK TJOPS
Die speserye op die vleis was Thai spice met aeromat swartpeper en gemengde kruie na smaak.
Sousie wat ek oorsmeer is ‘n mengsel van Soyasous, sesame olie, heuning.
Smeer oor die vleis en bak op 100 ºC tot bruin en sag + – 25 minute.
(as nie heuning het nie kan bruin suiker gebruik word) .
Resep en foto: Wilma Britz