1

GEBRAAIDE BAKPOEIER-AARTAPPELS

GEBRAAIDE AARTAPPELS BAKPOEIERtested
GEBRAAIDE BAKPOEIER-AARTAPPELS

Hier is die Bakpoeier Aartappel wat ek vanaand gemaak het.
Aartappels gesny en gekook tot voor dit breek.
Water af gegooi en laat drip dry.
Daarna rond gerol in Bakpoeier en af geskud.
Gebak in olie maar nie te warn nie want ek kom agter die bakpoeier maak swart korreltjies as dit te warm is.
Aaartappel is meer crispy en minder olie getrek as wat jy dit normalweg sou bak in olie.
Sommer so saam met tuis gemaakte wors en n eier vir aand ete.

Koos van der Merwe