1

ROOIWYN MARINADE

red wine marinade for chickentested

ROOIWYN MARINADE

1/4 k rooiwyn.
2 E wynasyn.
1 E olyfolie.
2 knoffelhuisies, fyn.
1 lourierblaar.
1/4 t elk sout en peper

Meng, marineer vleis hoender tot 4 ure of vis 30 minute.
BRON- Petro Calitz