1

JENNY’S PEPPERMINT CREAMS

pepperment creamstested

JENNY’S PEPPERMINT CREAMS

225 gr versiersuiker
1 eier wit
Paar druppels groen kleursel, ek sit ook titsel geel by.
Pepperment geursel na smaak.
Meng als saam met jou hande tot ‘n lekker deeg, rol so 1/2 cm uit op waspapier wat bestrooi is met versiersuiker. Druk vorms uit.
Laat staan bietjie om harder te word.
Doop in gesmelte sjokolade.
Pak apart in afsonderlike sakkies.

Foto en resep:  Jenny Schneigansz