My eie resep-dieselfde hoeveelheid suiker as tamaties, skille afgetrek.
Die was 2kg tamaties, 2 kruie naeltjies, stoofplaat op nr 1, kook tot stroop dik en vrugte deurskynend is. As die tamaties baie ryp is gooi ek hulle heel in, andersins sny ek hulle kleiner. En so 30ml suurlemoensap.
BRON- Annemarie Roelofse