Swiss cheese and Gruyere cheeses make for a fondue recipe that’s rich and savory. Cooked in a white wine sauce, it makes for a dish worthy of your finest entertaining.
Ingredients:
8 ounces Swiss cheese, grated
4 ounces Gruyere cheese, grated
1 ½ tablespoons cornstarch
1 cup dry white wine
1 tablespoon Kirsch
1 clove garlic, minced
French bread, cut into cubes
Directions:
1) Combine cheeses and cornstarch in a large bowl. Set aside.
2) Combine wine, Kirsch, and garlic in a fondue pot; bring to a boil over high heat. Add cheese mixture, whisking to prevent lumps. Bring to a gentle simmer and keep warm over low, stirring as needed. Serve with bread
Bron: Lorraine Weitz Brand
Foto’s: Elsabie Templeton
Elsabie Templeton say: Ek het net die aartappeltjies gekook voor die tyd. Die res is rou sampioene, agurkies, salami wat ek 2cm dik skywe laat sny het en toe in blokkies gesny, rooi soet pepper en dag oue Franse brood. Jy kan enigiets waarvan jy hou daarby eet. Tradsioneel is dit nie die tipe fondue waar jy pot met olie het om rou vleis in te braai nie. Ek moet erken dat ek volgende keer die salami gaan weglaat want dis baie ryk saam met die kaas en ook te veel sout. Die agurkies en rooi pepper gaan perfek saam met die kaas sous. En natuurlik sny die suurinhoud van die spesifieke wyne deur die ryk kaas om dit perfek te komplimenteer. Stien Rust sal jy asb hierdie nota by my resep plaas? Baie dankie by voorbaat.