AANPASSING
Letisia Griessel
Dankie vir die inspirasie Benhet. Het dit vanaand as bygereg saam met braaivleis gemaak.
1 Blikkie groenbone met groen aspersies vervang.
3/4 pak chips onder gegooi en die ander 1/4 voor die kaas bo-oor.
Mengsel van Cheddar en Mozarella bo-oor.
Soveel komplimente gekry. Was uit die boeke lekker.
Maak nooit weer my boontjie anders nie! – heerlik 😉