Die aartappels word gaar gekook en dan net oop gekneus of breek !
Meng dan een eetlepel olyf olie en een eetlepel rooiwyn asyn en een eetlepel heelkorrelmostert en swartpeper na smaak skep dan die sous oor die aartappels !
Hierdie is vir vyf kleinaartappetjies !
RESEP EN FOTO: Gideon Louw