1

CHUTNEY BILTONG

 

2014-08-27-chutneybiltongtested

Meng 1 koppie Chutney met 1 koppie woestersous, en sprinkel oor die biltong, terwyl jy die speserye gooi, Laat staan vir 24 uur, terwyl jy dit na 12 ure omdraai, sodat die onderstes weer bo le..
Stefaans Blaauw

Hier is die biltong resep
http://foodloversrecipes.com/suidwes-biltong/