Gisteraand se oorskiet Franse brood geneem en in snytjies gesny. Eers vinnig in Port gedoop en toe in ‘n eier-en-melkmengsel met bietjie vanieljegeursel en vinnig weerskante gebraai in bietjie olie. Strooi kaneelsuiker oor en bedien met vla.
Sou eerder room/roomys wou gebruik (soos hy) maar was nie lus om spesiaal daarvoor winkels toe te ry nie. Heel lekker gewees.
Lorraine Weitz Brand