4 ferm pere geskil
1 k suiker
1 k droe rooi wyn
1 k water
1 kaneel stok
1 ster anys
4 heel naeltjies
Verhit water, wyn suiker kaneel, naeltjie en anys. Skil pere en haal pitte uit. Stowe in stroop stadig tot pere sag is en ‘n dik stroop gevorm het. Bedien met vla, roomys of dik room.
Martie Fourie Moolman