1 en n halwe koppie Shiraz rooiwyn
Driekwart koppie suiker
2Eetlepels suurlemoensap
2teelepels vanielja
2teelepels cinnamon
6 stewige pere geskil maar los stingel
Gooi al die bestandele bymekaar in pot en kook dit
Draai plaat minder en sit die pere op hul sy in stroop. Laat prut tot pere sag is.
Ek het dit elke 10min omgedraai. Sodat elke kant kan stroop trek.
myne het so 30min gevat. Maar ek dink dit hang van hoe hard die pere is. So toets dit maar. As pere sag is haal uit en laat afkoel.
Reduce stroop tot helfde
Die pynappel en chillie sorbet
Een pynappel
Koppie suiker
Koppie water
1rissie
Sny pynappel en rissie op en gooi als in pot. Kook tot pynappel sag. Maak fyn in blender en vries dit
Marian van Deventer