My Konkoksie
Ek het nou al baie gelees met wat n mens alles kan maak met skilfer deeg. Ek koop my skilfer deeg klaar in blokke gesny net groot genoeg vir n normale pastei.
Nadat ek al my vulsul gebruik het was daar 3 bloke oor.
Toe maak ek n konkoksie.
Ek het die bloke deeg met chilli sous uit gesmeer aan die binnekant.
Daarna het ek gaar rug bacon laag gepak.
Gevolg deur n lag kaas
In die middle n smoked Vienna.
Alles toe gerol soos n sausage rol
Melk oor gesmeer en toe my eie gemengde spices oor gestrooi.
Nou is dit in die oond om te bak. Nog nie ontplof nie so far so good.
Ons Kyk later hoe kom dit uit
Foto en resep :Koos van der Merwe