Net gou n laaste ietsie oor Kerrie
Gekerfde bitong nie nat nie redelik droog 500 gram
Droe wors redelik droog 300 gram
Cabanosi nie te droog nie 200 Gram
Meng alles saam.
Gooi olyf olie oor tot alles klam is. Gebruik die light wat nie die aaklige reuk het nie.
Maak vir jou n mengsel van speserye volgens smaak. Oppas om te sout te maak met die Aromat
Hot of Xtra Hot Kerrie
Paprika
Aromat Chilly Beef
Peri Peri Speserye
Droe knoffel poeier
Meng spesery saam
Strooi speserye oor nat biltong mengsel en meng goed deur.
Voeg speserye mengsel by tot voldoen aan smaak
Nou het jy daardie Babelaas Snack vir die moeilike ure en jy smag na nog n bier
Jy kan maar n flouer een maak ek maak ook een wat ek die Sober snack noem dit is meestal
Kerrie
Paprika
Droe Knoffel
Peri Peri Speserye nie die xtra hot een nie
Probeer gerus ek kan nie voorblei met die snacks nie
BRON- Koos van der Merwe