1

PIESANG BROOD

2015-06-13-piesangbroodtested

PIESANG BROOD
1-1/2 koppies bruismeel
3 piesangs fyngemaak
2 eiers
125 g botter
1 teelepel vanilla essense
1 koppie suiker

Room die suiker en botter, voeg die 2 eiers in en meng saam die vanilla essence en piesangs. Sodra dit goed gemeng is gooi die meel by. Bak vir ‘n uur op 160ºC sit maar ‘n stokkie deur, want dit kan partykeer langer vat as wat dit moet. Tannie Rina vreeslik dankie vir Tannie se hulp met die grade anders was hy gebrand.
BRON- Karika Etzebeth‎

Foto:  Lisinda Blaauw en  Marika Tegmann