Rianie Grobler Oelofse
Hoeveel gelatien gebruik ek om 250ml kondensmelk te stol?
Sheila Marsburg Troskie
Gewoonlik is dit n halwe koppie suurlemoen sap ek het nog nie gehoor van gelatien nie?
Adam Cloete
Ek het na ‘n klompie resepte gaan kyk. In almal word die gelatine in bietjie vloeistof aangemaak en dan met die kondensmelk gemeng. Die hoeveelhede is gewoonlik 170g gelatine poeier vir 2 blikke kondensmelk wat gesamentlik ongeveer 400g is. Dws 85g gelatien vir 1 blik kondensmelk. Ek sê wat ek gesien het, NIE WAT EK WEET NIE
Franco Dippenaar 15ml gelatine opgelos in bietjie warm water behoort die trick te doen.