VARK NEK STEAKS
My beskeie bydrae tot die vark week……
Vark Nek Steaks met speserye van jou eie keuse in die Halogeen-oondjie op 160 grade vir so 35 minute
Dien op met oond geroosterde groente, rys en slaai of waarvoor jy ookal lus is
BRON- Sonja Young