POMELO-LEMOEN-NARTJIE-SUURLEMOEN STROOP
1 liter vars uitgedruk pomelosap
1 liter suiker
Metode:
Verhit en roer die pomelosap en suiker oor lae hitte totdat die suiker opgelos is. Moenie die mengsel laat kook nie. Giet die warm stroop in gesteriliseede bottles. Verseël die bottles en laat afkoel. Bêre die stroop in die koelkas. Verdun een deel stroop met drie dele yswater net voor opdiening. (Bv. 50ml stroop plus 150ml water)
LEMOEN EN NARTJIESTROOP
1 liter vars uitgedrukte sap
750ml suiker
Volg die metode soos bo.
SUURLEMOENSTROOP:
750ml suurlemoensap,
5ml gerasperde suurlemoenskil
750ml suiker.
Volg metode soos bo.
Foto’s- Benhet Nieuwenhuis en Rina Kleinhans
Benhet Nieuwenhuis Ekke het die suurlemoen 1 gemaak!!!!! Ekke meng myne soma met water!! Baie lekker en verfrissend!!
Geskuif