1

MAMMA SE SNOEKKOP KERRIE SOP

 

snoek soptested

MAMMA SE SNOEKKOP KERRIE SOP

 

Smoor ui, kerrie en borrie voeg peper korrels en lourierblare by
Voeg aartappelblokkies by, bedek met water en kook tot amper gaar
Voeg snoekkoppe en bedek met nog water
Kook tot viskoppe gaar is en verdik met bietjie maizena gemeng met bietjie asyn

Nota:  Jy kan natuurlik enige vis vir die sop gebruik as jy nie snoekkoppe wil insit nie. Stokvis kan in stukke gesny word en in sop gebruik word

Marie Dumas Jennings se ma se resep
Foto: Gideon Louw