MAAK JOU EIE VANILLA SUIKER
Gewone vanilla essence kan vervang word met die vanilla suiker.
Jy kan jou eie suiker maak deur bv 2 koppies strooi suiker te neem en een vanilla pod. Sny dit in die helfde en skraap al die saadjies uit. Meng die saadjies met die suiker. Plaas in ‘n lugdigte houer en begrawe dan die pod wat jy geskraap het tussen die suiker. Maak die houer toe vir so 2 weke. Die vanilla suiker is nie so sterk sood die gewone essence nie, se ek gebuik altyd so ‘n bietjie extra.
Wilanda Räsänen