Aitog nou los my man my met sy resep,oeps jul kan goed raai onder daai dumplings,julle is reg hoende potjie!!! al wat ek kan se as jou hoender nou mooi aan die gang is,dan voeg jy die volgende in:-
Sousie is halwe k peanutbutter
1 houertjie plein yoghurt
1E stroop
1E suiker
1 blokkie hoender knorr
1pk wit uiesop
Paprika,garlic flakes, sout en pepper na smaak,als word gemeng met lou water!
Vou liggies in by hoender en laat prut tot gaar! maak dan jou kluitjies aan en pak Lepel gewys bo-oor en los met toe deksel vor 2o minute!!! Die geure wat uit daai potjie kom is asemrowend!!!!
BRON- Desi Mc Intyre Jordaan