1

HEERLIKE CAMEMBERT HAPPIE

tested

┬áIetsie wat baie mooi lyk en lekker is… vat ‘n mooi bord, sit n Camembert Kaas in die middel van die bord. Gooi Neute en heuning met oorgawe oor die hele kaas. Pak soutkoekies om die kaas in die res van die bord! Dis baie lekker!! Jy kan ook vye saam met dit sit..

Michelle Joubert