1

FRANSE HOENDER

FLR BB Anything goes

FRANSE HOENDER
Lewer 2 porsies.
2 hoenderborsies
1 (410 g) blik sampioenroomsop
100 g sampioene, in skyfies gesny
250 g tamaties, in blokkies gesny
1 ui, gekap
knippie gemmer
1. Plaas al die bestanddele in ‘n oondvaste skottel.
2. Bak sowat 1 uur lank in ‘n voorverhitte oond van 180°C.
BRON- Cecilia Bedser