Gesnyde bacon
Uie
Knoffel
Sampioene
Soetrissie – rooi, geel en groen
Eiers
Kaas
Braai gesnyde bacon met n ui en knoffel. Voeg gesnyde sampioene by met fyngekapte soetrissie (geel groen rooi) braai liggies tot gaar. Klits eiers goed. Spuit kolwynpannetjie. Skep geklitste eier in pannetjie – half vol. Skep twee eetlepels vol braaimengsel bo-op eiers in pannetjie.Speserye na smaak (kaas kan ook bygevoeg word) Bak vir 10 min teen 180 C in oond.
Rindi Scheepers Becker